Home » Die stilte in myself by Riana Scheepers
Die stilte in myself Riana Scheepers

Die stilte in myself

Riana Scheepers

Published 2013
ISBN :
Paperback
112 pages
Enter the sum

 About the Book 

Talle mense wat die miniatuurskilderye en verse op uitstalling gesien het, maar nie n boek in die hande kon kry, of bekostig nie, het die kunstenaar en die skrywer versoek om die 100 miniature en verse in boekvorm beskikbaar te stel. Die stilte inMoreTalle mense wat die miniatuurskilderye en verse op uitstalling gesien het, maar nie n boek in die hande kon kry, of bekostig nie, het die kunstenaar en die skrywer versoek om die 100 miniature en verse in boekvorm beskikbaar te stel. Die stilte in myself is die eindresultaat. Dit is n boek wat op treffende wyse die intimiteit, wysheid en die enigmatiese spektrum van emosies van vroue uitbeeld- van die jong meisie wat met n rooi mond die wereld uitdaag, tot die misterie van n vrou wat agter n masker skuil- van die vrou wat vir die voetstap van haar minnaar wag, tot die aartsmoeder wat haar verbonde voel aan die aarde, en die hemel. Die stilte in myself is n boek wat die leser deurgaans laat wonder of n vrou werklik n vrou is, of dalk n engel?